Martin van Staden

Libertarian Jurisprudence & Free Market Policy

Die Onteieningsdiskoers Is Totaal Verward

Die grondwetlike hersieningskomitee het onlangs aanbeveel dat die parlement die klousule in die Grondwet rakende die onteiening van grond sonder vergoeding wysig. Die verwarrende en dikwels ooglopend bedrieglike diskoers oor dié beleid is nou, meer as ooit vantevore, ’n groot bekommernis.

In Suid-Afrika en ook oorsee word die voordele van onteiening sonder vergoeding deur pres. Cyril Ramaphosa besing. Hy gee onder meer die versekering dat onteiening sonder vergoeding net oor grond gaan, en oor die regstelling van die “ongeregtighede van die verlede”, naamlik grondonteiening deur die loop van Suid-Afrika se geskiedenis. Die president is of agterbaks, of glo werklik wat hy sê. Die rede? Om iemand van iets te verseker is nie wet nie.

Lees die volledige artikel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *